Welkom by Alive in Christ Bedieninge

Home    |    Blog   |  About Us   |   Contact Us


Ontvang ons nuusbriefmailto:peet@aliveinchrist.co.za?subject=Sign%20me%20up%20for%20the%20newslettershapeimage_4_link_0
Blog Post
 More about Peet Scholtz...
 More about Anna Scholtz...Blog/Blog.htmlshapeimage_5_link_0

Meer Oor Ons

Alive in Christ  Bedieninge is ‘n klein christelike werkers aksie te Brewelskloof Hospitaal, Worcester, Wes-Kaap, Republiek van Suid-Afrika.

 

Verhouding met ander Christene

  1. Interkerklik.

  2. Behoudend.

  3. Evangelies.

 

Visie

Om die siek TB pasiënte van Brewerskloof Hospitaal [BKH] te besoek, te bemoedig, geestelik te ondersteun, te beraad en te lei tot ‘n volhoubare christelike lewe; as ook 5 ander TB Hospitale in Wes-Kaap; TB te oorwin in Wes-Kaap.

 

Missie

  1. Alive in Christ besoek tuberkulose en verslawingspasiënte van BKH.

  2. Met bemoedigingsgesprekke.

  3. Woordverkondiging. Afgestem op geloofsekerheid en heiligmaking.

  4. Gebed.

  5. Gratis Bybels en christelike literatuur.

  6. Uitnodiging tot gratis pastorale berading – waar moontlik.

  7. Informele prediking in klein groepe.

  8. Vertoon van video’s.

  9. Moontlike opvolging agterna in tuisdorpe en bekamping van TB.

  10. 4 ander TB hospitale in Wes-Kaap is in gesigsveld.

 

Meer oor Brewerskloof Hospitaal

Die Hospitaal het tans 199 beddens beskikbaar vir TB pasiënte:

 

· 89 Mans (24 beddens vir medikasie weerstandsgevalle)

· 60 Vroue (24 beddens vir medikasie weerstandsgevalle)

· 50 Kinders (10 beddens vir medikasie weerstandsgevalle)

 

Toelatings Vereistes

   Gediagnoseerde TB Pasiënte:

 

·Persone te siek en swak om medikasie te ontvang by plaaslike klinieke, en wat gevolglik toegelaat moet word tot die hospitale

·Persone wat  newe effekte het van die TB medikasie

·Persone wat inspuitings nodig het en dit nie op daaglikse basis kan ontvang by hul naaste kliniek nie

·Persone wat ‘n mediese geskiedenis het van gefaalde TB behandeling

·Persone wat baie armoedige omstandighede het



Home    |    Blog   |  About Us   |   Contact Us   |   Copyright   |   Site Map

Gal 2:20:

“Ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat leve nie, maar Christus wat in my lewe.”